School Children
Playful%20Kids_edited.jpg
Happy Kids with Books
Chalkboard Drawings

WELKOM

FRONTSTAGE NASKOOL is 'n fasiliteit wat doelgerig is met die Laerskool kind as eregas. HIER DINK ONS ANDERS.

NASKOOL URE:


JANUARIE – APRIL

VOLDAG 07:00 - 18:00

HALFDAG 13:00-18:00


MEI-AUGUSTUS

VOLDAG 07:00 - 17:45

HALFDAG 13:00 – 17:45

SEPTEMBER - DESEMBER

VOLDAG 07:00 - 18:00

HALFDAG 13:00-18:00

Frontstage Naskool

3 persele,

Junior fase (Gr R – Gr3)

Senior fase (Gr 4 – Gr 7)

Spasie vir aktiwiteite.


Ons opvoeding strek verder as slegs akademie, daar word ook aandag gegee aan kinders se sosiale- en emosionele ontwikkeling.

Personeellede is behulpsaam met die doen van huiswerk.
Ons versoek dat ouers weer hersiening by die huis doen.
Kontroleer ook u kind se huiswerk boekie.

Studie tyd vir leerders Graad 4 tot Graad 7

Daar sal toesig gehou word elke dag vanaf 14:30 tot 16:00. Tydens hierdie tyd kan die leerder huiswerk doen of studeer.
Indien ouers vir ons ‘n studie skedule gee vir die leerder tydens eksamen tyd sal daar seker gemaak word die leerder hou daarby.


Neem kennis dat GEEN take, arbeidsterapie werk of ekstra huiswerk by die naskool gedoen sal word vir enige graad nie.

Ons maak seker almal voel gemaklik en tuis hier by ons. Hulle word sommer vinnig lief vir Frontstage Naskool, net soos ons vir hulle word!

Etes:

Voldag:

11:00 – “Snack-time” (word voorsien deur ouer)

Voldag & Halfdag:
13h00 – 14h00 -Ligte Middag ete / broodjie
16h00 - “Snack-time” wat ‘n vrug/skyfies of ‘n lekkerny sal wees.

Koeldrank word saam middag ete gegee en daar is vars water heeldag beskikbaar.
Kinders is welkom om hulle eie kosblik saam te bring.
Onthou: Middagete is nie hulle hoofmaal van die dag nie.


Snoepie:
Daar is ‘n snoepie beskikbaar op sekere dae op die perseel van 15:00 to 15:30. Winste sal weer vir die naskool aangewend word.