Pak asb vir u kind ‘n verrassing in hulle kosblik vir rondom 11:00. Hulle kan ook hulle eie speelgoed saambring, waarvoor Frontstage Naskool nie verantwoordelikheid sal neem indien dit wegraak of breek nie. Naskool sluit in Desember op die eerste Vrydag, nadat die skole amptelik gesluit het tussen 11:00 en 12:00.