ANDER AKTIWITEITE:

Happy Children

DANS & KUNS

Almal weet dat kinders fisies aktief moet wees en gereeld moet oefen om fisies fiks te wees.

Of hulle oorgewig is of op 'n gesonde gewig, word gereelde fisieke aktiwiteit deur die meeste kundiges beskou as 'n noodsaaklike deel van 'n gesonde lewenstyl.  

Frontstage Naskool maak voorsiening vir oefening vir ontspanning.

In die kunsklas is ons kreatief en vergeet van alles om ons.  


DRAMA & MODEL

Selfbeeld is in enige mense baie belangrik.  Glam models leer jou kind verskeie aspekte van die lewe en konsentreer ook op verskeie aspekte van modelwerk.
Franzette het haar graad in Drama verwerf en werk al oor die 16 jaar met kinders. Drama klas help vir kreatiwiteit, selfbeeld en is baie belangrik vir enige kind se ontwikkeling.


Dance Class
 

+27832764608

©2020 by Frontstage Performing Art & Production Studios. Proudly created with Wix.com